Cape Town's best mix
of the 80's, 90's and now

  • Smile 90.4FM
Now Playing: JUSTIN TIMBERLAKE - CAN'T STOP THE FEELING
Now Playing:
JUSTIN TIMBERLAKE - CAN'T STOP THE FEELING

Good News

firefighters

Bobaas Brandweer

 

Brandbestryders van regoor die wêreld word vandag vereer vir hulle toewyding en dapperheid. Dis Internasionale Brandbestrydingsdag met Wes-Kaapse spanne wat ook op die dag onthou en bedank word.  ‘n Meer amptelike geleentheid is Saterdag gehou wat onder meer ‘n konvooi deur die sentrale sakekern en ‘n gedenkdiens vir bestryders, wat hulle lewe in die uitvoering van hul pligte verloor, ingesluit het. Die publiek is by die samekoms in Muizenberg ook vermaak met ‘n vaardigheidsvertoning en ‘n tentoonstelling van brandbestrydingsvoertuie en –toerusting.  Die Stad bring Dinsdagaand tydens ‘n ete by die Burgersentrum hulde aan wetstoepassers en lewensredders.

Firefighters save hearts and homes.

 

Share on FacebookTweet about this on TwitterShare on Google+
Comments