Cape Town's best mix
of the 80's, 90's and now

  • Smile 90.4FM
Now Playing: PM DAWN - SET ADRIFT ON MEMORY BLISS
Now Playing:
PM DAWN - SET ADRIFT ON MEMORY BLISS

AppNews

Cash call back winner.JPG

Bobby & Lindy’s Cash Call Back R90 400.00 wenner, Rayne Smith

 

Rayne Smith van Delft smile van oor tot oor nadat hy die groot wenner in die Bobby and Lindy Cash Call-back op Smile 90.4FM geword het. Die 55-jarige Smith se wen-sms is vanoggend uit meer as 60 000 ander getrek. Hy was oorstelp toe die ontbytspan hom in kennis stel dat hy pas R90 400 ryker geword het. Smith, wat by ‘n drukkery in Bellville werk, sê die geld gaan hom in staat stel om sy huis klaar te bou en ook trouplanne met sy verloofde te maak.

Bobby & Lindy’s Cash Call Back R90 400.00 wenner, Rayne Smith

Share on FacebookTweet about this on TwitterShare on Google+
Comments
  1. Jo Bosman

    1 year ago

    Such an awesome story & such a deserving winner… My tears well up every time I hear the insert! So special! xxx