Cape Town's best mix
of the 80's, 90's and now
  • bernito
  • Tues 12pm - 3pm

Now Playing: SHANICE - I LOVE YOUR SMILE
Now Playing:
SHANICE - I LOVE YOUR SMILE

Good News

12 feb_broodman

Delft se Broodman

 

‘n Pa van Delft wie se salaris nie genoeg was om sy sewe kinders te voed nie, gee nuwe betekenis aan die woord “broodwinner”.

Die 41-jarige Dean Scheepers het tot onlangs toe as sekerheidsbeampte by ‘n bakkery in die omgewing gewerk maar kon danksy sy skerp oog vir besigheid die uniform wegpak. Dean is vandag bekend as “Delft se Broodman”.

“Die inkomste by die security was nie so lekker nie, man”, sê Dean wat nou soggens douvoordag by die einste bakkery brood optel wat weens klein foutjies nie op die rakke geplaas kan word nie.

Die entrepreneur verkoop daagliks van deur tot deur sowat 400 brode onder sy groeiende kliëntebasis wat reeds op 200 staan.

“My brood is vars en goedkoper as die winkel s’n – dis hoekom mense nou elke dag vir my wag”.

 

Foto: DAILY VOICE

Share on FacebookTweet about this on TwitterShare on Google+
Comments