Cape Town's best mix
of the 80's, 90's and now
  • eloise
  • Tues 9am - 12pm

Now Playing: ONEREPUBLIC - WHEREVER I GO
Now Playing:
ONEREPUBLIC - WHEREVER I GO

Good News

trein

Kaapstad Stasie Opgeknap

Die Kaapstad Stasie gaan binnekort ‘n spoggerige baadjie aantrek. Die Passasier-spooragentskap van Suid-Afrika, PRASA, gaan sowat R126 miljoen spandeer om die bestaande een op te gradeer. Nie alleen gaan pendelaars veiliger en aangenamer ritte in splinternuwe lokomotiewe kan geniet nie maar gaan die Parade Wandehal ook spog met groter vensters, draaihekke en ‘n outomatiese kaartjieskanderingstelsel soos dié wat in Hong Kong gebruik word.  PRASA streeksbestuurder Lindelo Matya sê die opgradering vorm deel van ‘n nasionale projek waarop daar oor die volgende drie jaar sowat R1,3 miljard spandeer sal word. Die Kaapstad Stasie is een van die besigste in Suid-Afrika; sowat 145 000 mense beweeg daagliks hierdeur.

 

Share on FacebookTweet about this on TwitterShare on Google+
Comments