Cape Town's best mix
of the 80's, 90's and now

  • Smile 90.4FM
Now Playing: COPPERFIELD - SO YOU WIN AGAIN
Now Playing:
COPPERFIELD - SO YOU WIN AGAIN

Good News

sandra

Mandela Memories – 25 years after his release: Sandra Prinsloo

 

“Ek was in Johannesburg die dag van Nelson Mandela se vrylating, en het vasgenael gesit voor die televisie.”

Sandra Prinsloo, die bekroonde aktrise, sê sy kan nooit die gevoel van vreugde, hoop en verligting van daardie dag in woorde omskryf nie.

“Ek het elke oomblik daarvan ingeneem en onthou ek het gedink, van nou af kan dit net goed gaan. My gevoel was dat Mandela se vrylating iets was wat Suid-Afrikaners werklik kon saamsnoer en dat daar weer hoop was.” Prinsloo vertel ook van die groot oomblik, een van die hoogtepunte van haar lewe, toe sy gevra is om tydens Nelson Mandela se inhuldiging as Suid-Afrika se eerste demokraties-verkose president, ‘n gedig deur Antjie Krog voor te lees.

Photo courtesy of netwerk24.com

Share on FacebookTweet about this on TwitterShare on Google+
Comments