Cape Town's best mix
of the 80's, 90's and now

On Air Listen Live

  • am
  • Fri 6pm - 8pm

  • am
  • Fri 6pm - 10pm

Now Playing: MANGO GROOVE - DANCE SUM MORE
Now Playing:
MANGO GROOVE - DANCE SUM MORE

Good News

260x260-Eloise

‘n Plaaslike taxi-‘guardjie’ glo dat mens se oggend-rit werktoe ‘n vrolike en behoort te wees

260x260-Eloise‘n Plaaslike taxi-‘guardjie’ glo dat mens se oggend-rit werktoe ‘n vrolike en behoort te wees.

Nadeem Diempie Swartz meen dat sy kliënte aansienlik minder gespanne is, omdat hy vir hulle sing en dans. Diempie se bewegende konserte aanboord die taxi waarop hy werk is onlangs op video vasgevang en meer as twee-honderd-en-vyftig-duisend keer op Facebook gedeel. Kliënte kan verwag om deur ‘n dansende guardjie verwelkom te word, wanneer hulle van die taxi gebruik maak. Hy meen ook, dat dit duidelik is, na watter radiostastie is sy geweste die meeste na geluister word.

Share on FacebookTweet about this on TwitterShare on Google+
Comments