SGNN News

Die DA-leier in die Wes-Kaap, Bonginkosi Madikizela het bevestig dat hy geweier het om sy elektroniese toestelle aan die party te oorhandig vir ’n ondersoek ná die uitlek van inligting aan die media.

Comments