SGNN News

Die DA wil hê die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, moet aan die party verduidelik hoekom sy gister ‘n EFF gedenkdiens vir Winnie Madikizela-Mandela in Brandfort bygewoon het.

Comments