SGNN News

Die departement van Binnelandse Sake sal groter ondersteuning moet bied by die Kaapstad Internasionale Lughawe met ‘n toestroming van besoekers wat verwag word na die verslapping van reis-regulasies.

Comments