SGNN News

Die georganiseerde landbou in die Wes- en Oos-Kaap meen die lys van 200 name wat deur AfriForum vrygestel is van plase wat klaarblyklik geoormerk word vir onteiening sonder vergoeding, “jaag emosies op” en daar is vrae oor die motief.

Comments