SGNN News

Die Kaapse metroraad wil sy lidmaatskap opskort van vier internasionale organisasies wat deur die uitgaande burgemeester, Patricia de Lille, ondersteun is en wat die stad meer as ‘n half-miljoen rand gekos het.

Comments