SGNN News

Die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Lindiwe Sisulu, sal dié week, wanneer sy die oor het van die VSA se minister van buitelandse sake, Mike Pompeo – die lug probeer suiwer oor pres. Donald Trump se onlangse omstrede twiet oor grondonteiening in Suid-Afrika.

Comments