SGNN News

Die onteieningswetsontwerp wat die weg moet baan vir die implementering van grondonteiening sonder vergoeding sal waarskynlik nie voor volgende jaar se verkiesing deur die parlement aanvaar word nie.

Comments