SGNN News

Die parlement behoort regstreeks betrokke te wees by die aanstelling van die nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV) om ontslae te raak van politiekery by die nasionale vervolgingsgesag (NVG) is die mening van die DA.

Comments