SGNN News

Die provinsiale departement van omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning sê hy sien uit daarna om saam met hul nasionale eweknieë te werk aan verskeie waterprojekte, wat noodsaaklik sal wees vir ons toekomstige watersekuriteit.

Comments