SGNN News

Die Statebondspele het amptelik in die Australiese Goudkus afgeskop. Caster Semenya het Suid-Afrika se vlag gedra tydens die openingseremonie.

Comments