SGNN News

Meer as 300 pendelaars is gisteraand by die Van Riebeeckpark-treinstasie in Kempton Park aan die Oos-Rand beseer toe 2 passasierstreine teen mekaar gebots het.

Comments