SGNN News

Metrorail het ‘n beloning van 25-duisend rand aangebied vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van diegene wat die naweek sewe treinwaens aan die brand gesteek het op die Kaapstad stasie.

Comments