SGNN News

‘n Hele paar groot ooreenkomste is vandag met Sjina onderteken – die groot nuus is dat Sjina aangedui het dat hy 14-komma-sewe miljard doller in die land gaan belê.

Comments