SGNN News

’n Kommissie van ondersoek na bendegeweld, ’n hofaansoek om die nasionale regering te verplig om meer polisiehulpbronne vir die Wes-Kaap te gee en dat die provinsie die polisiëring moet oorneem, is van die planne wat die DA oorweeg om misdaad aan bande te lê.

Comments