SGNN News

Op ’n dag van drama waarop pres. Cyril Ramaposa onderneem het om sy kinders sélf tronk toe te neem as hulle ooit by onwettighede betrokke is, het die humeure opgevlam en die vuiste in die Nasionale Vergadering (NV) geklap ná verwysings na ras.

Comments