SGNN News

Personeel van die parlement dreig met ’n staking wat die parlement tot stilstand kan ruk nadat lede van die topbestuur klaarblyklik prestasiebonusse ontvang het, terwyl gewone amptenare oor die hoof gesien is.

Comments