SGNN News

Pres. Cyril Ramaphosa en sy Amerikaanse ampsgenoot, pres. Donald Trump, sal vanaand in mekaar se geselskap by die hoofkwartier van die Verenigde Nasies (VN) in New York wees, maar hulle sal nie bilaterale gesprekke hê nie.

Comments