SGNN News

Senior amptenare van die departement van water en sanitasie weier om saam te werk met die spesiale ondersoekeenheid (SOE) wat probeer vasstel wat met die R3,5 miljard gebeur het wat in dié departement verdwyn het.

Comments