SGNN News

Toerisme-organisasies is kwaad vir die minister van binnelandse sake, Malusi Gigaba, wat volgens hulle verwarring saai met sy aankondiging gister oor die verslapping van visumregulasies.

Comments