Cape Town's best mix
of the 80's, 90's and now
  • am
  • Tues 6pm - 8pm

Now Playing: FALCO - ROCK ME AMADEUS
Now Playing:
FALCO - ROCK ME AMADEUS

Bekkig

Easter Bunny

"Ek het noggie die Paashaas gesien nie, maar ek het hom al gebel"

Is daar regtig ‘n Paashaas? Het jy hom al gesien? Dis die twee vrae wat Bekkig vir die Graad 1’s van Durbanville Voorbereiding gevra het. Hulle antwoorde was so kostelik dat jy liewer nie op die pyltjie hieronder moet klik as jy nog kos of koffie in jou mond het nie:

Share on FacebookTweet about this on TwitterShare on Google+
Comments