Cape Town's best mix
of the 80's, 90's and now
  • bernito
  • Tues 12pm - 3pm

Now Playing: SHANICE - DON'T WANNA BE YOUR FRIEND
Now Playing:
SHANICE - DON'T WANNA BE YOUR FRIEND

Bekkig

Girl Power 2

"Elsa is die beste, want sy's mooi en maak ys"

Bekkig het die graad-eentjies van Laerskool Eversdal gevra wie hul gunsteling-vrouekarakters is en waarom. Elsa van Frozen het blykbaar by verre die meeste kinderharte in die afgelope jaar gesteel met haar vermoë om ys te maak. Soos die een outjie gesing het: “Let it grow, let it grow … en dan weet ek nie verder hoe dit gaan nie”.

Share on FacebookTweet about this on TwitterShare on Google+
Comments