Cape Town's best mix
of the 80's, 90's and now
  • am
  • Tues 6pm - 8pm

Now Playing: BILLY JOEL - UPTOWN GIRL
Now Playing:
BILLY JOEL - UPTOWN GIRL

Bekkig

Kinderhelde

“My gunsteling is SpungeBob Squenchbak”

Bekkig het die graad-eentjies van Laerskool Eversdal gevra wie hul grootste TV- en fliekhelde is. Een outjie was vas oortuig dat ADAM se Superman-liedjie eintlik Batman se temaliedjie is. Hy’t sommer gesing om sy punt te maak.

Geniet!

Share on FacebookTweet about this on TwitterShare on Google+
Comments