Cape Town's best mix
of the 80's, 90's and now
  • bernito
  • Tues 12pm - 3pm

Now Playing: SHANICE - I LOVE YOUR SMILE
Now Playing:
SHANICE - I LOVE YOUR SMILE

Bekkig

Reënstewels

“Water word van reën gemaak, nee wag …”

Bekkig het die graad-eentjies van Laerskool Eversdal gevra hoe reën gemaak word en, soos gewoonlik, ‘n paar baie kostelike antwoorde gekry. Een outjie was byvoorbeeld onseker of water van reën gemaak word of reën van water.

Geniet:

Share on FacebookTweet about this on TwitterShare on Google+
Comments