Cape Town's best mix
of the 80's, 90's and now
  • bernito
  • Tues 12pm - 3pm

Now Playing: JOSH GROBAN - BELIEVE
Now Playing:
JOSH GROBAN - BELIEVE

Bekkig

Girl with snail

Watter goggas maak vir haasbekkie bang?

Bekkig het die Graad 1’s van Eversdal Laerskool gevra watter gediertes hulle nou regtig nie in hulle kooi wil hê nie en een ding is duidelik – ten spyte van die gewildheid van die animasieprent Turbo, is die slak nou nie juis een van die kleinspan se mees geliefde gedroggies nie. Een kabouter is veral skrikkerig vir die “black weirdo”-spinnekop.

Luister hier as  jy breed wil glimlag:

Share on FacebookTweet about this on TwitterShare on Google+
Comments