Cape Town's best mix
of the 80's, 90's and now
  • silhoute
  • Sat 10am - 2pm

Now Playing: MUSA - I STILL FEEL IT
Now Playing:
MUSA - I STILL FEEL IT

Smile Food

Bobotie

"Boerekos" is back, but whose bobotie is it anyway?

Boerekos is weer baie gewild, maar wat presies is dit? En hoeveel van hierdie tradisionele geregte, soos bobotie, kom nou eintlik van “die boere”? Moet ‘n mens dan nie liewer van erfenis- of onthoukos praat nie? Maxine Greeff gesels hieroor met die TV-sjef en kosskrywer Sonia Cabano.

Share on FacebookTweet about this on TwitterShare on Google+
Comments