Cape Town's best mix
of the 80's, 90's and now
  • eloise
  • Tues 9am - 12pm

Now Playing: DONNA LEWIS - I LOVE YOU ALWAYS FOREVER
Now Playing:
DONNA LEWIS - I LOVE YOU ALWAYS FOREVER

Smile Food

Warm aartappelslaai

Die lekkerste, warm aartappelslaai in die wêreld

Die jong kosredakteur van SARIE, Herman Lensing, se vindingryke slag met hartlike kookkuns het hom vinnig landwyd bekend gemaak. Een van die bestanddele wat dié skrywer van die kookboek Voorskoot behoorlik entoesiasties maak, is die veelsydige aartappel – daardie “sponsie van die kombuis” wat al die lekker geure opslurp. Herman het ‘n paar van sy gunsteling-aartappelresepte vir die koue wintermaande met Maxine Greeff gedeel:

Herman se gebraaide gnocchi met salie

Herman se gebraaide gnocchi met salie

Voorskoot-omslag

Share on FacebookTweet about this on TwitterShare on Google+
Comments