Cape Town's best mix
of the 80's, 90's and now

  • Smile 90.4FM
Now Playing: JUSTIN TIMBERLAKE - CAN'T STOP THE FEELING
Now Playing:
JUSTIN TIMBERLAKE - CAN'T STOP THE FEELING

Smile Food

https://www.flickr.com/photos/tico24/128802137/

So ̓n paasbolletjie moet botter kry

Paasfees beteken vir die meeste families lekker saamkuier en -eet aan tradisionele kos soos paasbolletjies, kerrievis, lamsvleis en sjokolade, natuurlik. Dis ‘n “vreetsame tyd”, soos Maxine Greef skerts met die TV-sjef en kosskrywer Sonia Cabano.

Gaan luister hier wat hulle alles oor Paasgeregte en -tradisies sê – tensy jy op dieet is, want dan gaan ‘n ernstige koslus jou waarskynlik oorweldig:

Share on FacebookTweet about this on TwitterShare on Google+
Comments