Cape Town's best mix
of the 80's, 90's and now
  • bernito
  • Tues 12pm - 3pm

Now Playing: JOSH GROBAN - BELIEVE
Now Playing:
JOSH GROBAN - BELIEVE

Smile Food

Dubbele lamsvleisburger met gekarameliseerde uie

Wat maak ’n man vinnig-vinnig as hy wil lekker eet terwyl hy sokker kyk?

Die Wêreldbeker-sokkertoernooi 2014 het verlede week in Brasilië afgeskop. Wat ’n mens (en veral verskeie mans) dus nou nodig het, is ’n lekker gereg of twee wat jy tjop-tjop aanmekaar kan slaan voor jy daarmee regskuif vir die sokker – byvoorbeeld die dubbele lamsvleisburger met gekarameliseerde uie (op die foto hierbo).  Barbara Joubert, die redakteur van Sarie KOS/FOOD, het hierdie en ’n paar ander wenresepte vir heerlike vinnige dude food met Maxine Greeff gedeel:

Brandrissie-poppers ("chilli poppers")

Brandrissie-poppers (“chilli poppers”)

Hoender Tikka Masala

Hoender Tikka Masala

Lamsvleis-en-boontjie-kerrie

Lamsvleis-en-boontjie-kerrie

Varkfilet-sosaties met spek en pruimedante

Varkfilet-sosaties met spek en pruimedante

Barbara Joubert, redakteur van Sarie KOS/FOOD

Barbara Joubert, redakteur van Sarie KOS/FOOD

Share on FacebookTweet about this on TwitterShare on Google+
Comments